




Mr Bond Dienste Bladsy 2
Geen kommissie word deur kliënte aan Mr Bond betaal vir eerste- en verdere verbande nie. Ons het ooreenkomste met ABSA, EERSTE NASIONALE BANK, STANDARD BANK EN NEDBANK – op dag van registrasie vergoed hierdie Banke Mr Bond vir besigheid gelewer.
Hierdie vergoeding word nie van kliënte se verbandrekenings verhaal nie, maar word deur Banke self betaal.
Hannie Kruger is ‘n gelisensieërde finansiële diens verskaffer, JOHAN KRUGER T/A MR BOND VERSEKERINGSMAKELAARS FSB NR. 33770
Hy bied die volgende dienste aan:
· Langtermyn- en Risiko Versekering
· Besigheidsversekering
· Boedelbeplanning
· Aftreebeplanning
· Beleggingsadvies
· Testamente
· Korttermyn Versekering
Ons ideaal is om deur middel van gevestigde praktyke ‘n langtermyn verhouding met ons kliënte na te streef en sodoende gemoedsrus te verseker.
“We can’t promise you the sun, moon or the stars, but we can indeed ensure peace of mind.”