



Mr Bond Dienste Bladsy 3
KORTTERMYN VERSEKERING:
Ons tree op as Agent vir Optimum Finansiële Dienste, Upington, wat vir die beste kwotasies beding by die volgende firmas: Mutual & Federal, Santam, Auto & General, Landmark, Aon, B & B Sure, Clarendon, ARS (Oesversekering) en Equimed (Perde).
Ons kan Optimum met vrymoedigheid aanbeveel, vanweë hulle puik diens in die verlede, wat betref terugvoering met navrae, kwotasies en eise.
Ons poog om ‘n een-stop diens vir kliënte te bied.